Slanghoekberge

Die Slanghoekberge is 'n bergreeks in die Kaapse Wynlande-distriksmunisipaliteit van die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die berg is noord van die N1-nasionale pad, wes van Rawsonville en Goudini Spa is net noordoos van die berg in die Slanghoekvallei.

Slanghoekberge
Ligging Wes-Kaap, Suid-Afrika
Hoogte 1 122 meter bo seevlak
Lengte 0,85 km
Reeks Kaapse Plooigordel
Koördinate 33.6775°S 19.2108°O / -33.6775; 19.2108
Bergtipe Bergreeks
Slanghoekberge
Ligging van die Slanghoekberge in die Wes-Kaap.

Die Slanghoekberge vorm 'n deel van die Kaapse Plooigordel en strek oor 'n afstand van 0,85 km. Die hoogste piek is 1 227 meter bo seespieël.

Bron

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.