Slag van Rooiwal
Die Slag van Rooiwal het op 11 April 1902 plaasgevind op die plaas Rooiwal suidwes van Lichtenburg. 'n Britse mag onder bevel van generaal Ian Hamilton het slaags geraak met die kommando's van generaal Jan Kemp.
Beleg van Rooiwal | |||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Deel van Tweede Vryheidsoorlog | |||||||
| |||||||
Strydende partye | |||||||
![]() |
![]() | ||||||
Bevelvoerders | |||||||
![]() ![]() ![]() |
![]() ![]() | ||||||
Sterkte | |||||||
3 000 | 1 700 | ||||||
Ongevalle | |||||||
Ongeveer 70 dood en gewond | 50 dood, 130 gewond, 50 gevang, 3 kanonne gebuit |
Bron
- The War Reporter. J.E.H. Grobler. Jonathan Ball Publishers. 2004. ISBN 978-1-86842-186-2
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.