Slag van Jutland
Die Slag van Jutland het plaasgevind op 31 Mei 1916 in die Noordsee tydens die Eerste Wêreldoorlog toe die Britse Grand Fleet slaags geraak het met die Duitse High Seas Fleet. Dit was die laaste keer dat twee lande se volledige vlote slaags geraak het. Die Britse Vloot het uit 148 skepe- en die Duitse vloot uit 99 skepe van alle tipes en grotes bestaan. Vise-Admiraal Reinhard Scheer was die bevelvoerder van die Duitse vloot en Admiraal Sir John Jellicoe was in beheer van die Britse vloot.
Slag van Jutland | |||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Deel van Eerste Wêreldoorlog | |||||||
Die Slag van Jutland | |||||||
| |||||||
Strydende partye | |||||||
Verenigde Koninkryk | Duitse Keiserryk | ||||||
Bevelvoerders | |||||||
John Jellicoe David Beatty |
Reinhard Scheer Franz Hipper | ||||||
Sterkte | |||||||
28 Slagskepe: Dreadnought tipe, 9 Swaarkruisers, 8 Kruisers, 26 Ligte Kruisers, 77 Torpedobote |
16 Slagskepe: Dreadnought tipe, 6 Slagskepe: Pre-Dreadnougt, 5 Swaarkruisers, 11 Ligte Kruisers, 61 Torpedobote | ||||||
Ongevalle | |||||||
6 094 mense, 14 skepe |
2 551 mense, 11 skepe |
Die Vlote
Britse Vloot | Duitse Vloot | |
---|---|---|
Slagskepe: Dreadnought tipe | 28 | 16 |
Slagskepe: Pre-Dreadnougt | 0 | 6 |
Swaarkruisers | 9 | 5 |
Kruisers | 8 | 0 |
Ligte Kruisers | 26 | 11 |
Torpedobote | 77 | 61 |
Bron
- The Encyclopedia of Sea Warfare. Spring Books. 1979. ISBN 0-600-33111-3
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.