Slag van Gazala
Die Slag van Gazala het plaasgevind tussen die Spilmoondhede en die Geallieerdes magte in Noord-Afrika tydens die Tweede Wêreldoorlog.
Slag van Gazala | |||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Deel van Tweede Wêreldoorlog | |||||||
Die westelike woestyn tydens die Slag van Gazala | |||||||
| |||||||
Strydende partye | |||||||
Verenigde Koninkryk Brits-Indië Suid-Afrika Frankryk Pole |
Nazi-Duitsland Italië | ||||||
Bevelvoerders | |||||||
Claude Auchinleck Neil Ritchie |
Erwin Rommel | ||||||
Sterkte | |||||||
110 000 soldate[1] 843 tenks[2] |
90 000 soldate[1] 560 tenks[2] | ||||||
Ongevalle | |||||||
50 000 gesneuweldes, gewondes of gevangenes[3][4] 1 188 tenks vernietig[5] |
3 360 gesneuweldes, gewondes of gevangenes ~400 tenks vernietig of beskadig |
Die slag, vanaf 26 Mei 1942 tot 21 Junie 1942, is beëindig met die inname van Tobroek deur die Spilmoondhede. Generaal-Majoor Ritchie was in bevel van die Geallieerde magte en die Duitse veldmaarskalk Erwin Rommel was in beheer van die Spilmoondhede.
Verwysings
- Barr, bl. 13
- Carver, bl. 167
- Barr, bl. 16
- Ford, Ken. El Alamain 1942. Oxford: Osprey Publishing. ISBN 1-84176-867-7, bl. 10
- Barr, bl. 39
Bron
- Verloor of verneder? Rapport 17 Junie 2012
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Slag van Gazala.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.