Slaapversteuring

Slaapversteurings word verdeel in dissomnias en parasomnias.

Primêre slaapversteuring
Klassifikasie en eksterne bronne
ICD-10F51, G47.9
ICD-9307.4, 327, 780.5
DiseasesDB26877
MedlinePlus  000800
eMedicinemed/609
MeSHD012893
Mediese waarskuwing

Dissomnias

Dissomnias is toestande gekenmerk deur versteuring in die aanvang of instandhouding van slaap of oormatige slaperigheid. Dit word as volg onderverdeel:

  1. Slapeloosheid
  2. Hipersomnia
  3. Narkolepsie
  4. Asemhalingverwante slaapversteuring
  5. Sirkadieseritmeversteuring
  6. Ongespesifiseerde dissomnia

Parasomnias

Parasomnias word gekenmerk deur abnormale gedrag of fisiologiese gebeurtenisse wat verband hou met slaap, spesifieke slaapstadia, of die oorgang tussen slaap en ontwaking. Dit word as volg onderverdeel:

  1. Nagmerrieversteuring
  2. Slaapangsversteuring
  3. Slaapwandelversteuring
  4. Ongespesifiseerde parasomnia

Kyk ook

Bronne

  1. Diagnostic and Statistical Manual of Mental Disorders. (4de uitg.) American Psychiatric Association. 1994.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.