Skurweblaarbos
Die Skurweblaarbos (Ehretia amoena) is 'n veelvertakte struik of 'n klein boom. Die boom kom voor in die noorde van KwaZulu-Natal tot in die sentrale deel van Zimbabwe en ooswaarts tot by die Mosambiek-kus. Die boom groei in bosveld, mopanieveld en langs waterlope.
Skurweblaarbos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | (ongeplaas) |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | E. amoena |
Binomiale naam | |
Ehretia amoena Klotzsch, 1861 | |
Bron
- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.