Skreegroen

Skreegroen stel 'n groen kleur voor. Alhoewel dit veronderstel is om 'n fluoreserende kleur te wees, bestaan daar nie tans 'n manier om fluoreserende kleure op 'n rekenaarmonitor weer te gee nie.

#76FF7A

Kleurkoördinate

Volgens verskeie kleurskemas word skreegroen as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #76FF7A
RGB-kleurmodel (118, 255, 122)
CMYK (137, 0, 133, 0)
HSV (156°, 100%, 62%)

Bron: Crayola

Sien ook


This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.