Skokbreker

'n Skokbreker (in werklikheid, 'n "skokdemper") is 'n meganiese of hidroliese toestel wat ontwerp is om skokimpulse te absorbeer en te demp. Dit funksioneer deur die omskakeling van die kinetiese energie van die skok na 'n ander vorm van energie (tipies hitte) wat dan verkwis word.

Foto van 'n skokbreker en krulveer aan 'n Wiesmann Spyder-konsepmotor, ter illustrasie. Meeste hedendaagse motors het egter 'n vertikale MacPhersonstut
Skets van 'n tipiese hidroliese skokbreker
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.