Skoener
'n Skoener is 'n vinnige seilskip van Amerikaanse oorsprong. Hierdie soort skip het aan die begin van die agttiende eeu ontstaan.
![](../I/Regina_Maris.JPG.webp)
'n Driemas-skoener.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Skoener.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.