Skilpadshek
Skilpadshek is 'n grenspos in die Noordwes op die grens tussen Suid-Afrika en Botswana. Aan die Botswanakant staan die grenspos bekend as Pioneer Gate. Die N4 nasionale pad begin hier. Die naaste groot dorp is Zeerust, 52 km verder ooswaarts.
Suid-Afrika | Botswana | |
---|---|---|
Grensposnaam | Skilpadshek | Pioneer Gate |
Streek | Noordwes | Suide van Botswana |
Naaste dorp | Zeerust | Lobatse |
Pad | N4 | A2 |
Koördinate | 25.2758°S 25.7142°O | 25.2758°S 25.7142°O |
Telefoonnommer | +27 (0) 18 366 0011 | |
Faksnommer | +27 (0) 18 366 0012 | |
Besigheidsure - Reisigers | 06:00 - 00:00 | 06:00 - 00:00 |
Besigheidsure - Algemeen | 07:30 - 16:15 |
Skilpadshek | |
---|---|
Gehug | |
Grenspos by Skilpadshek/Pioneer Gate | |
Skilpadshek Skilpadshek se ligging in Noordwes | |
Koördinate: 25°16′33″S 25°42′51″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Noordwes |
Distrik | Ngaka Modiri Molema |
Munisipaliteit | Ramotshere Moiloa |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,19 km2 (0,46 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 188 |
• Digtheid | 158/km2 (410/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 1.1% |
• Bruin mense | 0.5% |
• Swart mense | 97.9% |
• Ander | 0.5% |
Taal (2011) | |
• Tswana | 41.8% |
• Xhosa | 8.2% |
• Tsonga | 8.2% |
• Noord-Sotho | 7.6% |
• Ander | 34.1% |
Sien ook
Verwysings
- "Hoofplek Skilpadshek". Sensus 2011.
- "Webblad - South African Ports of entry". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Augustus 2015. Besoek op 24 Julie 2013.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.