Skildery
'n Skildery verwys na kunswerk wat geskep word deur verf, of 'n ander kleurstof, op 'n agtergrond te smeer. Verskeie materiale word gebruik vir die agtergrond, onder meer papier, mure, hout, klei, en beton. Sommige moderne skildery bevat nie-tradisionele materiale soos sand, klei en stukkies papier.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.