Skeweband-snapper
Die Skeweband-snapper (Pristipomoides zonatus) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die kus van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Oblique-banded snapper.
Pristipomoides zonatus | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Familie: | |
Genus: | Pristipomoides |
Spesie: | P. zonatus |
Binomiale naam | |
Pristipomoides zonatus | |
Sinonieme | |
Voorkoms
Die vis is rooierig met 3-4 skuins strepe oor die lyf. Die stertvin is geel.
Habitat
Die vis word water wat 100–200 m diep is gevang.
Sien ook
Bron
- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
Verwysings
- Bleeker P., 1852. Diagnostische beschrijvingen van nieuwe of weinig bekende vischsoorten van Sumatra. Tiental I - IV. Natuurkd. Tijdschr. Neder. Indië v. 3. 569-608.
- BioLib (en)
- Catalogue of Life[dooie skakel] (en)
Eksterne skakel
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.