Skeurtandhaai
Die skeurtandhaai (Carcharias taurus) is 'n haai wat aan die hele Suid-Afrikaanse kus voorkom alhoewel dit skaars is aan die weskus. In Engels staan die vis bekend as die ragged-tooth shark. Dit word deur die IUBN geklassifiseer as 'n kwesbare spesie. In Engels staan die haai bekend as die Spotted raggedtooth shark.
Skeurtandhaai | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Carcharias |
Spesie: | C. taurus |
Binomiale naam | |
Carcharias taurus Rafinesque, 1810 | |
Verspreiding in blou |
Voorkoms
Die kop en lyf is bruinerig of grys aan die bokant met donker kolle en is wit aan die onderkant. Die haai het twee dorsale vinne. Dit word 3,2 m lank en weeg sowat 290 kg. Die haai is 'n bodembewoner en gewoonlik nie gevaarlik nie.
Sien ook
Bronne
Wikimedia Commons bevat media in verband met Carcharias taurus. |
- First Field Guide to Fishes of Southern Africa. Rudy van der Elst. 1999. ISBN 978-1-86872-288-4
- Sea Fishes of Southern Africa. Rudy van der Elst & Dennis King. 2006. ISBN 978-1-77007-345-6
- Gids tot die Kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007. ISBN 978-1-77009-215-0
Eksterne skakel
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.