Skelvis

Skelvis (Melanogrammus aeglefinus) is 'n seevis wat voorkom aan weerskante van die noordelike Atlantiese Oseaan. In Engels staan dit bekend as Haddock. Die vis het groot kommersiƫle waarde as 'n eetvis.

Skelvis
Melanogrammus aeglefinus
Skelvis in 'n akwarium.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Paracanthopterygii
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Gadinae
Genus:
Melanogrammus

T. N. Gill, 1862
Spesie:
M. aeglefinus
Binomiale naam
Melanogrammus aeglefinus
(Linnaeus, 1758)

Sien ook

Bronne

  • "Melanogrammus aeglefinus". Integrated Taxonomic Information System. Besoek op 24 Januarie 2006.
  • Froese, Rainer, en Daniel Pauly, eds. (2005). "Melanogrammus aeglefinus" in FishBase. Mei 2005-weergawe.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.