Skêr

'n Skêr is 'n stuk gereedskap waarmee dun materiale mee gesny of geknip word. 'n Skêr het twee lemme wat verby mekaar kan skuif en twee handvatsels wat met die hand oopgemaak of toegeknyp kan word. As gevolg hiervan is daar skêre vir links- en regshandige persone. Dit word tipies gebruik om papier, materiaal, plastiek en ander dunnerige materiale mee te sny. Dit maak van skuifspanning gebruik om die materiaal te sny.

Skêre word gebruik vir naaldwerk, in die kombuis en om papier mee te sny.
'n Skêr

Spesiale skêrre vir ander gebruike

  • Kleremakerskêr
  • Haarsnyskêr
  • Heiningskêr
  • Naaldwerkskêr
  • Naelskêr
  • Sigaarskêr
  • Sjirurgiese skêr
  • Skaapskêr (ook vir tuinwerk)
  • Snoeiskêr
  • Uitdunskêr (vir hare)

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.