Sisteem (stratigrafie)
’n Sisteem is die chronostratigrafiese weergawe van ’n geochronologiese periode. Sisteme is die eenhede waarin erateme verdeel word en word self weer onderverdeel in series. Dus is ’n sisteem die totale gesteentes wat afgeset is tydens ’n spesifieke periode, terwyl laasgenoemde die tydperk is waarin die gesteentes gevorm is.
Die meeste sisteme en periodes het dieselfde naam. Met Kryt kan byvoorbeeld die sisteem of periode bedoel word.
Die jonste erateem, die Kainosoïkum, kan verdeel word in drie sisteme, van oud tot jonk:
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.