Sisi Khampepe
Sisi Virginia Khampepe (gebore 8 Januarie 1957) is 'n regter in die Konstitusionele Hof van Suid-Afrika.[1]
Sisi Khampepe | |
Regter in die Konstitusionele Hof van Suid-Afrika | |
Ampsbekleƫr | |
Termynaanvang 2009 | |
President | Jacob Zuma |
---|---|
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 8 Januarie 1957 Soweto, Transvaal |
Agtergrond
Khampepe is in Soweto gebore. Sy het haar B.Proc-graad aan die Universteit van Zoeloeland verwerf en haar LLM-graad by die Harvard Law School.[2]
Verwysings
- Justice Sisi Khampepe. Constitutional Court. URL besoek op 11 Oktober 2012.
- Judges - Justice Sisi Khampepe. URL besoek op 10 Mei 2014.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.