Sint Petersburg-ope

Die Sint Petersburg-ope (Russies: Открытый Санкт-Петербург, Otkriti Sankt-Peterboerg) is ’n professionale tennistoernooi wat op binnenshuise harde oppervlakke gespeel word. Dit is tans deel van die ATP-wêreldtoer-250-reeks. Dit word sedert 1995 jaarliks by die Petersburg-sport-en-konsertkompleks in Sint Petersburg, Rusland, gehou.

Sint Petersburg-ope
Stad Sint Petersburg
Land Rusland
Plek Petersburg-sport-en-konsertkompleks
Kategorie ATP-wêreldreeks
(1995–1997)
ATP- Internasionale Reeks
(1998–2008)
ATP-wêreldtoer-250-reeks
(2009–hede)
Baan Binnenshuis, hard
binnenshuis, mat
Prysgeld $750,000
Webtuiste spbopen.ru

Die 2002-kampioen van die Australiese Ope, Thomas Johansson, die voormalige nr. 1-speler Marat Safin en Andy Murray is die enigste spelers wat die enkels-titel meer as een keer gewen het. Sedert 2008 het drie verskillende Russiese spelers die enkels-titel gewen: Yevgeny Kafelnikov in 1995, Marat Safin in 2000 en 2001 en Mikhail Youzhny in 2004.

Eindrondes tot 2008

Enkelspel

Jaar Kampioen Naaswenner Telling
2008Vlag van Verenigde Koninkryk Andy MurrayVlag van Kasakstan Andrey Golubev6–1, 6–1
2007Vlag van Verenigde Koninkryk Andy MurrayVlag van Spanje Fernando Verdasco6–2, 6–3
2006Vlag van Kroasië Mario AncicVlag van Swede Thomas Johansson7–5, 7–6(2)
2005Vlag van Swede Thomas JohanssonVlag van Duitsland Nicolas Kiefer6–4, 6–2
2004Vlag van Rusland Mikhail YouzhnyVlag van Slowakye Karol Beck6–2, 6–2
2003Vlag van Brasilië Gustavo KuertenVlag van Armenië Sargis Sargsian6–4, 6–3
2002Vlag van Frankryk Sebastien GrosjeanVlag van Rusland Mikhail Youzhny7–5, 6–4
2001Vlag van Rusland Marat SafinVlag van Duitsland Rainer Schuettler3–6, 6–3, 6–3
2000Vlag van Rusland Marat SafinVlag van Slowakye Dominik Hrbaty2–6, 6–4, 6–4
1999Vlag van Switserland Marc RossetVlag van Duitsland David Prinosil6–3, 6–4
1998Vlag van Nederland Richard KrajicekVlag van Switserland Marc Rosset6–4, 7–6(5)
1997Vlag van Swede Thomas JohanssonVlag van Italië Renzo Furlan6–3, 6–4
1996Vlag van Swede Magnus GustafssonVlag van Rusland Yevgeny Kafelnikov6–2, 7–6(4)
1995Vlag van Rusland Yevgeny KafelnikovVlag van Frankryk Guillaume Raoux6–2, 6–2

Dubbelspel

Jaar Kampioene Naaswenners Telling
2008Vlag van Verenigde State van Amerika Travis Parrott
Vlag van Slowakye Filip Polasek
Vlag van Indië Rohan Bopanna
Vlag van Belarus Max Mirnyi
3–6, 7–6(4), 10–8
2007Vlag van Kanada Daniel Nestor
Vlag van Serwië Nenad Zimonjic
Vlag van Oostenryk Jurgen Melzer
Vlag van Australië Todd Perry
6–1, 7–6(3)
2006Vlag van Swede Simon Aspelin
Vlag van Australië Todd Perry
Vlag van Oostenryk Julian Knowle
Vlag van Oostenryk Jurgen Melzer
6–1, 7–6(3)
2005Vlag van Oostenryk Julian Knowle
Vlag van Oostenryk Jurgen Melzer
Vlag van Swede Jonas Bjorkman
Vlag van Belarus Max Mirnyi
4–6, 7–5, 7–5
2004Vlag van Frankryk Arnaud Clement
Vlag van Frankryk Michael Llodra
Vlag van Slowakye Dominik Hrbaty
Vlag van Tsjeggië Jaroslav Levinsky
6–3, 6–2
2003Vlag van Oostenryk Julian Knowle
Vlag van Serwië en Montenegro Nenad Zimonjic
Vlag van Duitsland Michael Kohlmann
Vlag van Duitsland Rainer Schuettler
7–6(1), 6–3
2002Vlag van Suid-Afrika David Adams
Vlag van Verenigde State van Amerika Jared Palmer
Vlag van Georgië Irakli Labadze
Vlag van Rusland Marat Safin
7–6(8), 6–3
2001Vlag van Rusland Denis Golovanov
Vlag van Rusland Yevgeny Kafelnikov
Vlag van Georgië Irakli Labadze
Vlag van Rusland Marat Safin
7–5, 6–4
2000Vlag van Kanada Daniel Nestor
Vlag van Zimbabwe Kevin Ullyett
Vlag van Japan Thomas Shimada
Vlag van Suid-Afrika Myles Wakefield
7–6(5), 7–5
1999Vlag van Verenigde State van Amerika Jeff Tarango
Vlag van Tsjeggië Daniel Vacek
Vlag van Nederland Menno Oosting
Vlag van Roemenië Andrei Pavel
3–6, 6–3, 7–5
1998Vlag van Swede Nicklas Kulti
Vlag van Swede Mikael Tillstrom
Vlag van Suid-Afrika Marius Barnard
Vlag van Suid-Afrika Brent Haygarth
3–6, 6–3, 7–6
1997Vlag van Rusland Andrei Olhovskiy
Vlag van Nieu-Seeland Brett Steven
Vlag van Duitsland David Prinosil
Vlag van Tsjeggië Daniel Vacek
6–4, 6–3
1996Vlag van Rusland Yevgeny Kafelnikov
Vlag van Rusland Andrei Olhovskiy
Vlag van Swede Nicklas Kulti
Vlag van Swede Peter Nyborg
6–3, 6–4
1995Vlag van Tsjeggië Martin Damm
Vlag van Swede Anders Jarryd
Vlag van Switserland Jakob Hlasek
Vlag van Rusland Yevgeny Kafelnikov
6–4, 6–2

Eksterne skakels

Verwysings

Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:St. Petersburg Open
    This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.