Sint-Georgekanaal
Die Sint-Georgekanaal (Engels: St George's Channel; Wallies: Sianel San Siôr, Iers: Muir Bhreatan) verbind die Keltiese See met die Ierse See en is geleë tussen Wallis (Groot-Brittanje) en Ierland.
Sint-Georgekanaal | |
---|---|
Ligging van die Sint-Georgekanaal | |
Kaart van die Ierse See en die Sint-Georgekanaal in die suide | |
Koördinate: | 52°5′N 5°45′W |
Ligging: | Ierland en Wallis |
Soort: | Seestraat van die Atlantiese Oseaan |
Lengte: | 160 km |
Breedte: | 81 km |
Eiland/e: | Grassholm |
Nedersettings: | Rosslare Harbour |
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Sint-Georgekanaal.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.