Sinkkarbonaat
Sinkkarbonaat is 'n sout van sink en koolsuur met formule ZnCO3.
Algemeen | |
---|---|
Naam | Sinkkarbonaat |
Chemiese formule | MnCO3 |
Molêre massa | 125,4[g/mol][1] |
CAS-nommer | 3486-35-9[1] |
Voorkoms | wit vastestof[1] |
Reuk | reukloos[1] |
Fasegedrag | |
Selkonstantes | romb.: a= 568,33 pm; α=48° 19,6'; heks.: a=465,28pm; c=1502,5pm [2] |
Ruimtegroep | R3c |
Nommer | 167 |
Strukturbericht | G0₁ |
Smeltpunt | ontbind >300C[1] |
Kookpunt | |
Digtheid | 4,398 [1] |
Oplosbaarheid | onoplosbaar; 0,01 g/L @ 15 C[1] |
Ksp | 1,4 x 10-11[3] |
Brekingsindeks | 1.818, 1.618[1] |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | nie-brandbaar |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Dit kom in die natuur voor as die mineraal smithsoniet. 'n Ouer naam is lapis calaminaris ([Agricola 1546) of kalamyn.[4]
Dit is 'n belangrike sinkerts. Die stof word verhit om zinkoksied te vorm:
En dan word die oksied met koolstof gereduseer om die metaal vry te stel.[5]
Kristalstruktuur
Sinkkarbonaat kristalliseer in die romboëdriese kalsiet-struktuur (G01 in die strukturbericht-klassifikasie.)[2]
Verwysings
- "MSDS". Pubchem NIh. Besoek op 22 September 2023.
- Donald L. Graf (1961). "CRYSTALLOGRAPHIC TABLES FOR THE RHOMBOHEDRAL CARBONATES". THE AMERICAN MINERALOGIST. 46.
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link) - "Solubility Product Constants near 25 °C". U. Rhode Island.
- "Smithsonite". Mindat 3688.
- (nl) Ada Prins (1927). Leidraad voor de anorganische en organische scheikunde met toepassingen in industrie en huishouding.
{{cite book}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)
Eksterne skakel
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.