Singende tinktinkie
Die singende tinktinkie (Cisticola cantans) is 'n algemene standvoël in varingveld en hoë gras met bosse aan woudrand. Die voël is 13 cm groot en weeg 12 gram. In Engels staan die voël bekend as die singing cisticola.
Singende tinktinkie | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Cisticola |
Spesie: | C. cantans |
Binomiale naam | |
Cisticola cantans (Heuglin, 1869) | |
Sien ook
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
- BirdLife International (2012). "Cisticola cantans". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2013.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 26 November 2013.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.