Singapoerse Grand Prix
Die Singapoerse Grand Prix is 'n Formule Een motorwedren wat jaarliks op die Marinabaai Straatrenbaan in Singapoer gehou word.
Die Grand Prix is 'n ren op die FIA Formule Een Wêreldkampioenskapskalender en was die eerste F1 aandren[1][2] en die eerste straatren in Asië.[3] Die Spanjaard Fernando Alonso van die Renault F1-span het die eerste Formule Eenren gewen.
Die Singapoerse Grand Prix sou tot ten minste 2021 op die F1-kalender bly, nadat die organiseerders van die wedren 'n kontrakverlenging met "Formula One Management" onderteken het op die eerste dag van die 2017-byeenkoms.[4][5] Die vorige kontrakverlenging is in 2012 geteken vir tot en met 2017.[6] Sedert 2008 het elke wedren ten minste eenkeer 'n veiligheidsmotor ontplooi, 'n totaal van 21 keer teen 2019.[7][8][9]
Vorige wenners
Jaar | Renjaer | Vervaardiger | Plek | |
---|---|---|---|---|
2023 | Carlos Sainz jr. | Scuderia Ferrari | Marinabaai | |
2022 | Sergio Pérez | Red Bull-RBPT | ||
2020 2021 |
afgelas weens die koronaviruspandemie | |||
2019 | Sebastian Vettel | Scuderia Ferrari | Marinabaai | |
2018 | Lewis Hamilton | Mercedes | ||
2017 | Lewis Hamilton | Mercedes | ||
2016 | Nico Rosberg | Mercedes | ||
2015 | Sebastian Vettel | Red Bull-Renault | ||
2014 | Lewis Hamilton | Mercedes | ||
2013 | Sebastian Vettel | Red Bull-Renault | ||
2012 | Sebastian Vettel | Red Bull-Renault | ||
2011 | Sebastian Vettel | Red Bull-Renault | ||
2010 | Fernando Alonso | Scuderia Ferrari | ||
2009 | Lewis Hamilton | McLaren-Mercedes | ||
2008 | Fernando Alonso | Renault | ||
2007- 1974 |
nie plaasgevind nie - voorheen by die Thomson Road-baan gehou |
Verwysings
- "Singapore confirms 2008 night race". Formula1.com. 11 Mei 2007. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Mei 2015. Besoek op 11 Mei 2015.
- "FIA green light Singapore night race". Formula1.com. 25 Oktober 2007. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Mei 2015. Besoek op 11 Mei 2015.
- "SingTel to sponsor first Singapore Grand Prix". Formula1.com. 16 November 2007. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Mei 2015. Besoek op 11 Mei 2015.
- Meng Meng, Wang (15 September 2017). "Formula One: Singapore Grand Prix signs 4-year extension to host night race". The Straits Times (in Engels). Besoek op 15 September 2017.
- "Singapore GP handed new four-year deal". motorsport.com. Motorsport Network. 15 September 2017. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 September 2017.
- Collantine, Keith (22 September 2012). "Singapore confirms F1 contract extension to 2017". Formula 1 Fanatic. Besoek op 22 September 2012.
The Singapore Grand Prix will remain on the F1 calendar for at least the next five years.
- "Singapore stats – Rosberg the third driver to win 200th race". Formula1.com. 19 September 2016. Besoek op 19 September 2016.
- "Race – Hamilton wins dramatic wet-dry Grand Prix in 2017 Singapore Grand Prix with 3 safety car periods". Formula1.com. 19 September 2017. Besoek op 19 September 2017.
- "Hamilton extends championship advantage with faultless Singapore victory". Formula1.com. 16 September 2018. Besoek op 17 September 2018.