Simpelveld

Simpelveld (Limburgs: Zumpelveld) is 'n dorp en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Limburg, wat grens aan die Duitse deelstaat Noordryn-Wesfale. Die munisipale gebied het sowat 11 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 16 km². Die dorp Simpelveld het sowat 6 000 inwoners (2005).

Simpelveld
Munisipaliteit
Bord Simpelveld
Bord Simpelveld
Vlag van Simpelveld
Vlag
Wapen van Simpelveld
Wapen
Ligging van Simpelveld-munisipaliteit in Limburg
Ligging van Simpelveld-munisipaliteit in Limburg
Koördinate: 50°53′00″N 5°55′00″O
LandVlag van Nederland Nederland
Provinsie Limburg
Regering
  BurgemeesterRichard de Boer (VVD)
Oppervlak
  Totaal16,02 km2 (6,19 vk. myl)
  Land16,02 km2 (6,19 vk. myl)
  Water0 km2 (0 vk. myl)
Bevolking
  Totaal10 912
  Digtheid681/km2 (1 763,8/vk. myl)
Poskode
6350-6351, 6353, 6369
Skakelkodes045
Webwerfwww.simpelveld.nl
Simpelveld

In die munisipaliteit word Simpelvelds en Bocholts gepraat, wat variante van die Ripuariese dialek (veral Bocholts) is.

Plekke

Plekke in die munisipale gebied van Simpelveld:
Baaks/Sweijer, Baneheide, Bocholtz, Bocholtzerheide, Bosschenhuizen, Broek, Bulkemsbroek, Huls, In de Gaas, Molsberg, Prickart, Simpelveld (dorp), Vlengendaal, Waalbroek en Zandberg.

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.