Simargl

Simargl, Semargl, Semargl-Pereplut is ’n figuur in die Slawiese mitologie. In die Boek van Weles is hy die vader van Skif, die stigter van Skifia (Skitië). Hy word dikwels uitgebeeld as ’n groot hond met vlerke.

Hy is die eweknie van Simoerg in die Persiese mitologie wat ook uitgebeeld word as ’n griffioen met die lyf van ’n hond.

Verwysings

Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Simargl

    Eksterne skakel

    This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.