Silesiese Duits
Silesiese Duits (Duits: Schlesisch, Silesiese Duits: Schläsisch, Schläsch, somtyds ook Schläs'sch) is 'n groep dialekte van die Oos-Middelduitse tak van die Germaanse taalfamilie. Silesiese Duits is 'n taal wat meestal deur mense in Silesië in Pole gepraat word, maar ook in Duitsland (Opperlausitz) en Tsjeggië.
Silesiese Duits Schläsche Sproache | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Duitsland Pole Tsjeggië | |
Gebied: | Silesië | |
Totale sprekers: | 22 900[1] | |
Taalfamilie: | Indo-Europees Germaans Wes-Germaans Middelduits Oos-Middelduits Silesiese Duits | |
Skrifstelsel: | Latynse alfabet | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | geen | |
ISO 639-2: | ||
ISO 639-3: | sli | |
Verwysings
Eksterne skakels
- Silesiese Test-Wikipedia
- Wie der Schlesier spricht Geargiveer 11 November 2011 op Wayback Machine
- Schlesische Mundarten um Breslau
- Schlesische Mundarten um Liegnitz
- Ueber deutsche Dialectforschung: Die Laut-und Wortbildung und die Formen der Schlesischen Mundart
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.