Siktifkar

Siktifkar (Russies: Сыктывкар) is die hoofstad van die Republiek van Komi, ’n federale deelgebied van Rusland. Die bevolking in 2014 was 241 982.

Siktifkar

Сыктывкар
Stad
Vlag van Siktifkar
Vlag
Wapen van Siktifkar
Wapen
Die ligging van Komi in Rusland
Die ligging van Komi in Rusland
Siktifkar is in Republiek Komi
Siktifkar
Siktifkar
Die ligging van Siktifkar in Komi
Koördinate: 61°40′N 50°49′O
LandVlag van Rusland Rusland
DeelgebiedKomi
Bekend sedert16de eeu
Regering
  TipeStad-okroeg
  BurgemeesterIwan Pozdejef
Oppervlak
  Totaal152 km2 (59 vk. myl)
Bevolking
  Totaal241 982
TydsoneUTC+04:00
Oorspronklike naamOest-Sisolsk
Webwerfhttp://www.syktyvkar.komi.com

Die stad is aan die Sisola-rivier geleë (wat die oorsprong was van sy oorspronklike naam, Oest-Sisolsk), naby die samevloei met die groter Witsjegda-rivier. Siktifkar se huidige naam kom van die Komi-naam vir die Sisola-rivier, Siktif, en die woord kar (stad).

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.