Siemens (eenheid)
Die siemens (simbool S) is die SI-eenheid vir die elektriese geleidingsvermoë en kom ooreen met .
Die siemens is die omgekeerde van die ohm: .
I = stroomsterkte R = weerstand U = spanningsverskil
Omdat die siemens die teenoorgestelde van die weerstandseenheid ohm is, word dit deur elektrotegnici ook mho genoem, en word as 'n omgedraaide hoofletter omega geskryf: .
'n Weerstand van 1 ohm het 'n geleidingsvermoë van 1 siemens.
Die eenheid siemens is na die Duitse uitvinder Werner von Siemens vernoem
Bronne
- Wikipedia Nederlands: siemens nl:Siemens (eenheid)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.