Sibasa
Sibasa is 'n dorp in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika en die voormalige hoofsetel van die Venda tuisland.
Sibasa | |
---|---|
![]() ![]() Sibasa ![]() | |
Koördinate: 22°55′55″S 30°28′1″O | |
Land | ![]() |
Provinsie | Limpopo |
Distrik | Vhembe |
Munisipaliteit | Thulamela |
Oppervlak | |
• Totaal | 3,39 km2 (1,31 vk. myl) |
Bevolking (2001)[1] | |
• Totaal | 4 314 |
• Digtheid | 1 273/km2 (3 300/vk. myl) |
Rasverdeling (2001) | |
• Swart mense | 100% |
Taal (2001) | |
• Venda | 96.2 |
• Tsonga | 2.0% |
• Ander | 1.8% |
Poskode (strate) | 0970 |
Poskode (posbusse) | 0970 |
Skakelkode | 015 |
Na Venda se onafhanklikheidsverklaring in 1979, is die hoofstad en parlement na Thohoyandou verskuif.
Sien ook
Verwysings
- Subplek Sibasa Sensus 2001.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.