Shurugwi

Shurugwi (voorheen bekend as Selukwe) is 'n nedersetting in die Midlands-provinsie, in Zimbabwe. Die dorp is in 1899 gestig en volgens die 1992-sensus het Shurugwi 'n bevolking van 16 138 gehad.

Shurugwi

(vroeër Selukwe)
Shurugwi is in Zimbabwe
Shurugwi
Shurugwi
Koördinate: 19°40′0″S 30°00′0″O
LandVlag van Zimbabwe Zimbabwe
ProvinsieMidlands
Bevolking
  Totaal21,905
TydsoneUTC+2 (SAT)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.