Short SC.7 Skyvan

Die Short SC.7 Skyvan (bynaam die Vlieƫnde skoenboks)[2] is 'n Britse 19-sitplek tweemotorige turboskroef aangedrewe vliegtuig wat vervaardig word deur Short Brothers in Belfast, Noord-Ierland. Dit woord hoofsaaklik gebruik vir die vervoer van vrag en valskermspringers. Daar is twee variante, die Short 330 en Short 360, beide met verlengde rompe wat ontwerp is as streeksvliegtuie.

Short SC.7 Skyvan
Skyvan te RAF Fairford Lughawe, Engeland
Tipe Veeldoelige vliegtuig
Vervaardiger Short Brothers
Nooiensvlug 17 Januarie 1963
Status Beperkte diens
Vervaardig 1963-1986
Aantal gebou 149
Eenheidskoste VS$650,000 (1972)[1]

Verwysings

  1. "Airliner price index". Flight International. 10 Augustus 1972. p. 183. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Januarie 2018.
  2. "Your Place And Mine - Topics - Transport - The Flying Shoebox - The Shorts Skyvan" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Augustus 2004. Besoek op 25 Desember 2019.

Eksterne skakels


This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.