Shisakashanghondo

Die Shisakashanghondo vloei saam met die Timbavatirivier en is in die opvanggebied van die Olifantsrivier in die Mpumalangaprovinsie van Suid-Afrika.

Shisakashanghondo
Stroomgebied Mpumalanga, Suid-Afrika
Hoofrivier Olifantsrivier
Monding Timbavatirivier
Monding-hoogte 242 m

Shisakashanghondo
Koördinate: 24°8′33″S 31°37′48″O

Oorsprong

Samevloeiing

Sytakke

Roete

Vloei deur die ooste van Mpumalanga en die sentrale deel van die Krugerwildtuin.

Eksterne skakel

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.