Shaun Morgan Welgemoed
Shaun Morgan Welgemoed (gebore 12 Desember 1978) is 'n Suid-Afrikaanse musikus en voorsanger van die Suid-Afrikaanse rockgroep Seether. Hy het die teken "1308" op sy vier regse vingers, en die teken "2007" op sy linker vingers, wat staan vir 13 Augustus 2007, die datum waarop sy broer, Eugene oorlede is. Hy is in Pietermaritzburg gebore.
Shaun Morgan Welgemoed | |
---|---|
![]() Shaun Morgan saam met Seether tydens 'n optrede in 2011. | |
Agtergrondinligting | |
Gebore | 12 Desember 1978 Pietermaritzburg (Suid-Afrika) |
Genres | Post-grunge, alternative metal, alternative rock |
Beroep(e) | sanger, liedjieskrywer |
Instrumente | stem, kitaar, baskitaar |
Jare aktief | 1999 - hede |
Assosiasies | Seether, Saron Gas |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.