Shah Alam

Shah Alam is die hoofstad van Selangor, Maleisië en val binne die Petaling-distrik en 'n klein gedeelte van die naburige Klang-distrik. Dit is ongeveer 25 kilometer (16 myl) wes van die land se hoofstad, Kuala Lumpur geleë.

Shah Alam
شاه عالم
Hoofstad
Amptelike seël van Shah Alamشاه عالم
Seël
Byname: 
Bandar Anggerik
(Orchid City)
Leuse(s): 
'Indah Bestari'
(Beautiful, Brilliant)
Koördinate: 3°5′00″N 101°32′00″O
LandMaleisië
StaatSelangor
Gestig1963
Regering
  BurgemeesterDato' Mohd. Jaafar Bin Mohd. Atan
Oppervlak
  Totaal290,3 km2 (112,1 vk. myl)
Bevolking
  Totaal646 890 (Sensus 2 011)
TydsoneUTC+8 (MST)
Webwerfhttp://www.mbsa.gov.my

Shah Alam vervang Kuala Lumpur as die hoofstad van die staat van Selangor in 1978 as gevolg van die inlywing van Kuala Lumpur in 'n Federale Gebied in 1974. Shah Alam was die eerste beplande stad in Maleisië ná onafhanklikheid van Brittanje in 1957.

Die Toyota Corolla (E140) word hier vervaardig.

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.