Sfaleriet
Sfaleriet (ook bekend as blende of sinkblende) is 'n mineraal met die chemiese formule ZnS.
Sfaleriet | |
---|---|
Sfaleriet | |
Formule | ZnS |
Onsuiwerhede | Mn, Cd, Hg, In, Tl, Ga, Ge, Sb, Sn, Pb, Ag |
Nickel-Strunz (10) | 2.CB.05a |
Kleur | geel, bruin |
Streep | liggeel tot bruin |
Hardheid | 3,5 – 4 (Mohs)[1] |
Kristalsisteem | kubies |
Ruimtegroep | F43m |
Strukturbericht-kode | B3 |
Eenheidsel | a = 5.406 Å |
* Lys van minerale | |
Portaal Geologie |
Struktuur
Sfaleriet is die argetipe van die B3-struktuur van die strukturbericht-klassifikasie. Dit is 'n struktuur wat van die diamant-struktuur afgelei kan word deur die helfte van die koolstofatome deur sinkatome te vervang en die ander helfte deur swawelatome.
Dit kan ook as 'n afgeleide struktuur van die kubiese digpakking beskou word deur die helfte van die tetraëdriese holtes van 'n kubiese digpakking van swawel met sinkatome te vul.
Verwysings
- "mindat 3727" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2020.
Eksterne skakels
- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir sfaleriet.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.