Seth Meyers
Seth Adam Meyers (gebore 28 Desember 1973)[1] is ’n Amerikaanse komediant, politieke kommentator, TV-aanbieder, en akteur.
Seth Meyers | |
![]() | |
Meyers in 2015. | |
Geboortenaam | Seth Adam Meyers |
---|---|
Geboorte | 28 Desember 1973 Evanston, Illinois, VSA |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Komediant, TV-aanbieder, en akteur |
Aktiewe jare | 2001-tans |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Loopbaan
Meyers is die aanbieder van Late Night with Seth Meyers, ’n laataandgeselsprogram op NBC. Voor dit was hy die hoofskrywer vir NBC se Saturday Night Live (2001–2014).
Hy het in 2008 in die rolprent Journey to the Center of the Earth gespeel, in 2014 die Emmys aangebied en was in 2013-2015 die stem van die karakter Jeremy "Prock" Awesome in The Awesomes. In 2018 het hy die 75ste Golden Globe-toekenningsaand aangebied.
Verwysings
- "Seth Meyers: Biography" (in Engels). TVGuide.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2020. Besoek op 7 Augustus 2014.
Eksterne skakels
- Seth Meyers in die Internet-rolprentdatabasis
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Seth Meyers.
Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.