Seshego
Seshego is 'n dorp in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Die dorp lê direk noord-wes van Polokwane (Pietersburg).
Seshego Sešego Maboneng | |
---|---|
![]() ![]() Seshego ![]() | |
Koördinate: 23°51′S 29°23′O | |
Land | ![]() |
Provinsie | Limpopo |
Distrik | Capricorn |
Munisipaliteit | Polokwane |
Oppervlak | |
• Totaal | 28,08 km2 (10,84 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 83 863 |
• Digtheid | 2 987/km2 (7 740/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.1% |
• Indiërs/Asiërs | 0.1% |
• Bruin mense | 0.2% |
• Swart mense | 99.2% |
• Ander | 0.3% |
Taal (2011) | |
• Noord-Sotho | 84.5% |
• Tsonga | 3.1% |
• Venda | 2.4% |
• Engels | 2.1% |
• Ander | 8.0% |
Poskode (strate) | 0742 |
Poskode (posbusse) | 0742 |
Skakelkode | 015 |
In 2001 het Seshego 'n bevolking van 121,639 mense gehad. Tot 1974 was Seshego die hoofstad van die nie-onafhanklike bantoestan van Lebowa, wat in 1994 afgeskaf is. Die dorp se industrieë produseer voedsel, drank, tabak, tekstiele, kleredrag, leergoedere, hout en houtprodukte, gefabriseerde metaalprodukte, masjinerie, en toerusting. Baie van Seshego se inwoners pendel na Polokwane vir werk.[2]
Sien ook
Verwysings
- "Hoofplek Seshego". Sensus 2011.
- "Seshego (South Africa)". Encyclopedia Britannica Online (in Engels). 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Mei 2010. Besoek op 10 April 2009.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.