Servaas van Maastricht
Servaas van Maastricht[2] (Nederlands: Sint Servaas; Frans:Saint Servais, Armeens: Սուրբ Սերվատիոս) (gebore in Armenië, sterf in Maastricht, tradisioneel op 13 Mei 384) was die biskop van Tongeren —Latyn: Atuatuca Tungrorum, die hoofstad van die Tungri—. Servaas is die beskermheilige van Maastricht en die dorpe Schijndel en Grimbergen. Sy feesdag val op 13 Mei.
Servaas van Maastricht | |
---|---|
Gebore | Onbekend, Armenië (tradisioneel) |
Vereer in | Rooms-Katolieke Kerk Oosters-Ortodokse Kerk[1] |
Pelgrimsoord | Basiliek van Sint Servaas, Maastricht |
Feesdag | 13 Mei |
Galery
- Graftombe van Sint Servaas in die Basiliek van Sint Servaas in Maastricht
- Sint Servaas preek in Grieks. Hy is op wonderbaarlike wyse verstaanbaar vir die gehoor
- Sint Servaas doop Attila die Hun
- Sint Servaas sterf in Maastricht.
- Relikwieë uit die dwerggalery word getoon aan pelgrims by die Basiliek van Sint Servaas
- Uitsig van die basiliek van Sint Servaas in die skemer, Maastricht
- Khachkar by die Basiliek van Sint Servaas
- Standbeeld van die heilige by Sint Servaasbrug
- Sint Servaas-fontein
- Relikwieë word uitgebring saam met die Noodkist en relikwie-borsbeeld
- Die Noodkist in prosessie
- Pektorale kruis van Sint Servaas
- Sleutel van Sint Servaas
- Grimbergen Abdy, Grimbergen
- Sint Servaas Kerk, Luik
- Sint Servaas Kerk, Brussels-Schaerbeek
- Quedlinburg Abdy, Quedlinburg
- Sint Servaas Kerk, Siegburg
Verwysings
- (in Grieks) Ὁ Ἅγιος Σαρβάτος Ἐπίσκοπος Τονγκρὲ Βελγίου. 13 Μαΐου. ΜΕΓΑΣ ΣΥΝΑΞΑΡΙΣΤΗΣ.
- Aravatius in Gregorius van Tours.
Bronne
- P.C. Boeren, Jocundus, biographe de saint Servais. Nijhoff, Den Haag, 1972
- L. Jongen Heinrich (red.), en Kim Vivian, Richard H. Lawson en Ludo Jongen (vert.)'The Life of Saint Servatius': 'n Tweetalige uitgawe van die Middelnederlandse 'legende van Sint Servaas' deur Hendrik van Veldeke en die Anonieme Hoogduitse 'lewe van Sint Servaas'. Mellen Press, 2005, ISBN 0-7734-6063-2
Eksterne skakels
Wikimedia Commons bevat media in verband met Saint Servatius. |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.