Serruria nivenii
Serruria nivenii is 'n struik wat tot die genus Serruria behoort.
Serruria nivenii | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. nivenii |
Binomiale naam | |
Serruria nivenii Salisb. ex Knight, (1810) | |
Sinonieme | |
Bevolkings van hierdie swak bekende, en ongewone spesies, word eers onlangs erken in die Groenlandberg naby Elgin, die Swartberg by Caledon, en die boonste dele van die Kleinrivierberge by Hermanus.[1]Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap.
Naam
Die plant is vernoem na die Skotse plantkundige James Niven.[2]
Dit was ook tevore bekend as Serruria plumosa[3] en Serruria scariosa[4].
Verwysings
- Nelson, E. C., & Rourke, J. P. (1993). James Niven (1776-1827), a Scottish Botanical Collector at the Cape of Good Hope. His Hortus siccus at the National Botanic Gardens, Glasnevin, Dublin (DBN), and the Royal Botanic Gardens, Kew (K). Kew Bulletin, 48(4), 663. doi:10.2307/4118846
- http://www.s2a3.org.za/bio/Biograph_final.php?serial=2037
- https://www.gbif.org/species/3997333
- https://www.gbif.org/species/3997245
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.