Sergej Sirotkin
Sergej Olegovich Sirotkin[1] (gebore op 27 Augustus 1995) is 'n Russiese professionele renbestuurder, wat slegs in 2018 aan Formule Een deelgeneem het vir die Williams Martini-span.
Sergej Sirotkin | |
---|---|
Sirotkin in 2018. | |
Geboortedatum | 27 Augustus 1995 |
Geboorteplek | Moskou, Rusland |
Nasionaliteit | Rus |
Aktiewe jare | 2018 |
Motornommer | 35 |
Inskrywings | 21 |
Kampioenskappe | 0 |
Oorwinnings | 0 |
Podiums | 0 |
Loopbaanpunte | 1 |
Eerste F1-wedren | 2018 Australiese Grand Prix |
Laaste inskrywing | 2018 Aboe Dhabi Grand Prix |
Loopbaan
Sirotkin het, soos meeste ander F1-renjaers ook, met karting begin in 2008. Hy het aan verskeie internasionale reekse deelgeneem, vanaf juniorrenne tot KF3 en KF2 kategorie in 2010.
Verwysings
- Cheberko, Ivan (25 Februarie 2011). Разработчик МИГ-29 и Су-27 взялся за создание российского болида для "Формулы-1" [Developer of the MiG-29 and Su-27 to create Russian Formula One car] (in Russies). marker.ru. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Mei 2012. Besoek op 20 Februarie 2012.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.