Senzeni na
Senzeni na? (Wat het ons gedoen?) is 'n bekende Xhosa/Zoeloe-volksliedjie.
Tradisioneel is dit veral by begrafnisse gesing, maar in die tyd van apartheid het dit ook 'n politieke betekenis gekry as 'n bekende strydlied teen apartheid. Dit het vele weergawes:[1]
Senzeni na? Sono sethu ubumnyama Sono sethu yinyaniso Sibulawayo Mayibuye iAfrika. |
Wat het ons gedoen (om dit te verdien)? Ons sonde is dat ons swart is Ons sonde is die waarheid Ons word gedood Laat Afrika terugkeer! |
Eksterne skakel
Verwysings
- "Mama Lisa" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Desember 2019.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.