Senzeni Zokwana
Senzeni Zokwana is 'n gewese lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress. Hy het in die kabinet gedien as Minister van Landbou, Bosbou en Visserye (2014-2019).
Senzeni Zokwana | |
Minister van Landbou, Bosbou en Visserye | |
Ampstermyn 26 Mei 2014 – 29 Mei 2019 | |
President | Jacob Zuma |
---|---|
Voorafgegaan deur | Tina Joemat-Pettersson |
Opgevolg deur | pos afgeskaf |
Persoonlike besonderhede | |
Politieke party | African National Congress |
Eksterne skakels
- Senzeni Zokwana op People's Assembly
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.