Sentraal-Afrika Tyd
Die Sentraal-Afrika Tyd (SAT) (Engels: Central Africa Time) is 'n tydsone wat twee ure voor Gekoördineerde Universele Tyd is (met ander woorde UTC+2). 'n Aantal lande in sentraal Afrika val in die tydsone. Die tydsone kom ooreen met Suid-Afrikaanse Standaardtyd en Oos-Europese Tyd.
Vanweë hierdie lande se ligging naby die ewenaar word somertyd nie waargeneem nie. Die teoretiese sone vir Sentraal-Afrika Tyd loop van 22,5° oosterlengte tot 37,5° oosterlengte.
Die lande wat SAT gebruik is:
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.