Sens
'n Sens of seis is 'n handgereedskapstuk om gras te sny. Dit is grootliks vervang deur masjiene wat deur perde getrek word en later deur masjiene wat deur trekkers getrek word.
![](../I/Scythe_against_hedge.jpg.webp)
'n Tradisionele houtsens.
Vandag word 'n sens eerder geassosieer met die skoppensboer[1] ook genoem die doodsmaaier, die man met die seis of Mantelman. Hy word uitgebeeld as 'n lewendige geraamte met 'n sens en 'n uurglas in sy hand.
Kyk ook
Verwysings
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Sens.
Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir sens.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.