Senit

Die senit is in sterrekunde die punt reg bo die waarnemer se kop, en dus die punt reg teenoor die nadir. Laasgenoemde is die punt reg onder die waarnemer se voete.

Die senit en nadir van ’n waarnemer.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.