Semitiese taalfamilie
Die Semitiese taalfamilie is 'n taalgroep, wat die tale Arabies (242 miljoen), Amharies (22 miljoen), Hebreeus (omstreeks 9 miljoen), Tigrinya (omstreeks 6,7 miljoen), Aramees (omstreeks 2,2 miljoen), Maltees en ander omvat. Dit word altesaam deur meer as 270 miljoen mense in Noord-Afrika, die Midde-Ooste, aan die Horing van Afrika en Malta gepraat.
Semitiese taalfamilie | |
---|---|
Geografiese verspreiding: |
Noord-Afrika, Midde-Ooste, Horing van Afrika en Malta |
Genetiese klassifikasie: |
Afro-Asiaties Semitiese taalfamilie |
Onderafdelings: |
Oos-Semities
Sentraal-Semities
Suid-Semities
|
Verspreiding van Semitiese tale |
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Semitiese taalfamilie.
- (en) "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Semitic". Ethnologue. Besoek op 2 April 2018.
- (en) "Semitic languages". Encyclopædia Britannica. Besoek op 2 April 2018.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.