Selfbeskikking
Selfbeskikking is die beginsel in internasionale reg dat volke die reg het om hul soewereiniteit en internasionale politieke status vrylik te kies met geen eksterne dwang of inmenging nie. Die beginsel noem nie hoe die beslissing gemaak moet word of wat die uitkoms moet wees nie, hetsy dit onafhanklikheid, federalisme, beskerming, ’n vorm van outonomie of selfs volle assimilasie is.[1] Dit noem ook nie wat die afbakening tussen volke behoort te wees nie — of selfs uit watter elemente ’n volk bestaan nie. Daar is selfs teenstrydige definisies en wetlike kriteria vir die bepaling van welke groepe wetlik op die reg van selfbeskikking kan aanspraak maak.[2] Bowendien is selfbeskikking een van vele beginsels wat van toepassing is op die bepaling van internasionale grense.[3]
By uitbreiding het dit daarop neergekom dat die term selfbeskikking die vryheid van eie besluitneming sonder eksterne dwang beteken.[4][5]
Van die gebiede wat tans vir hul reg op selfbeskikking pleit, sluit in:
- Koerdistan (Koerde onder gesag van Irak, Iran, Sirië en Turkye)
- Oos-Turkestan (Oeigoere in Xinjiang onder gesag van die Volksrepubliek China)
- Puerto Rico (Puerto Ricane onder gesag van die Verenigde State)
- Republiek van China (Taiwanese op Taiwan, opgeëis deur die Volksrepubliek China)
- Staat Palestina (Palestyne onder gesag van Israel; voorheen ook Egipte en Jordanië)
- Tibet (Tibettane in Tibet onder gesag van die Volksrepubliek China)
- Wes-Sahara (Sahrawis in Wes-Sahara onder gesag van Marokko)
Sien ook
Verwysings
- "Verenigde Nasies Trustgebiede was selfbeskikking bereik het" (in Engels). Un.org. 14 Desember 1960. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Oktober 2009. Besoek op 4 Maart 2012.
- (en) Betty Miller Unterberger, Selfbeskikking, Encyclopedia of American Foreign Policy, 2002.
- (en) Sebastian Anstis. 2010. Die normatiewe fondasie van die Globale Gebiedsbevel, Diplomacy & Statecraft, 21(2)306-323, June.
- "Merriam-Webster aanlynwoordeboek" (in Engels). Merriam-webster.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 November 2019. Besoek op 4 Maart 2012.
- (en) Answers.com-definisie.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons bevat media in verband met Selfbeskikking. |
- (en) Thürer, D. & Burri, T. Selfbeskikking, Max Planck Ensiklopedie van Openbare Internasionale Reg
- (en) Die Liechtenstein-instituut oor Selfbeskikking, Princeton-universiteit Geargiveer 26 Februarie 2021 op Wayback Machine
- (en) Verenigde Nasies Algemene Vergadering Resolusie 1514(XV). "Verklaring oor die toestaan van onafhanklikheid aan koloniale lande en volke"
- (en) Verenigde Nasies Verdrag.
- (en) Teks van Internasionale Verbond oor Burgerlike en Politieke Regte.
- (en) Teks van Internasionale Verbond oor Ekonomiese, Sosiale en Kulturele Regte.
- (en) Selfbeskikking in fokus Geargiveer 13 Mei 2008 op Wayback Machine, Foreign Policy In Focus selfbeskikkingsreferate.
- (en) Andrei Kreptul. 2003. Die Grondwetlike Reg van Skeiding in Politieke Teorie en Geskiedenis, Journal of Libertarian Studies, Ludwig von Mises-instituut, 17(4):39-100, Herfs.
- (en) Jacob T. Levy, Selfbeskikking, Nie-Dominasie, en Federalisme, uitgegee in Hypatia: A Journal of Feminist Philosophy.
- (en) "Winde van verandering of warm lug? Dekolonisasie, selfbeskikking en die soutwatertoets," Geargiveer 11 Desember 2012 op Wayback Machine Legal Frontiers International Law Blog
- (en) Die reg van volke op selfbeskikking Vladimir Lenin Februarie–Mie 1914.
- (en) Parlementariërs vir nasionale selfbeskikking Geargiveer 13 Maart 2007 op Wayback Machine Nie-apmtelike blad vir Londen-gebaseerde Parlementêre drukgroep.
- (en) Selfbeskikking – Internasionale Reg en Praktyk versamel deur Nadesan Satyendra.
- (en) Die Sentrum vir Wêreld Inheemse Studies Geargiveer 11 Mei 2008 op Wayback Machine.
- (en) Post-2011 scenarios in Soedan: Watter rol vir die EU? Geargiveer 31 Desember 2009 op Wayback Machine, geredigeer deur Damien Helly, Verslag No.6, November 2009, European Union Institute for Security Studies
- (en) Selfbeskikking vir Puerto Rico en alle Latyns-Amerikaanse volke
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |