Selektiewe geel

Die kleur selektiewe geel is 'n byna oranje skakering van geel.

#FFBA00

Die kleur is veral gebruik vir die misligte van voertuie in Europa, weens die verminderde refraksie (breking of verstrooiing) van helder wit lig wat deur hierdie kleur lens gestuur word.

Kleurkoördinate

Volgens verskeie kleurskemas word selektiewe geel as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #FFBA00
RGB-kleurmodel (255, 186, 0)
CMYK (0, 27, 100, 0)
HSV (44°, 100%, 100%)

Sien ook

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.