Sekunde

Sekunde is 'n amp wat in die VOC bestaan het en die persoon wat die amp beklee het was bekend as 'n sekunde. Die eerste persoon wat die pos aan die Kaap die Goeie Hoop beklee het was Jacob Ryniers wat in 1653 onder Jan van Riebeeck diens aanvaar het. Die laaste sekunde was Johannes Izaac Rhenius wat die amp beklee het van Augustus 1786 tot September 1795 tot die Britse bewind begin het.

Bron

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.