Sejm
Die Sejm van die Republiek Pole (Pools: Sejm Rzeczypospolitej Polskiej) is die die laerhuis van die Poolse parlement. Dit bestaan uit 460 afgevaardigdes wat verkies word deur universele stembriewe en word onder voorsitterskap van 'n spreker wat "Maarskalk van die Sejm van die Republiek Pole" (Marszałek Sejmu Rzeczypospolitej Polskiej) genoem is.
Sedert die Tweede Poolse Republiek (1918–1939), verwys "Sejm" slegs na die laerhuis van die parlement; die hoërhuis word die Senaat van die Republiek Pole (Senat Rzeczypospolitej Polskiej) genoem.[1]
Verwysings
- "Poznaj Sejm". Sejm. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Oktober 2019. Besoek op 16 Junie 2013.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.