Seine-Maritime
Seine-Maritime (76) is 'n département (administratiewe distrik) in die noordweste van Frankryk. Dit is een van die twee départements in die région (gewes) Normandië. Die prefektuur (administratiewe hoofstad) is Rouen.
Seine-Maritime (76) | |
---|---|
Gewes | Normandië |
Prefektuur | Rouen |
Onderprefekture | Dieppe Le Havre |
Bevolking | 1 250 411 inw. (2010) |
Bevolkingsdigtheid | 199 inw./vk km |
Oppervlakte | 6 278 vk km |
Arrondissemente | 3 |
Kantonne | 69 |
Munisipaliteite | 746 |
President van die Conseil général |
Didier Marie (PS) |
Die département het ongeveer 1 250 411 inwoners (2010-skatting). Dit is een van die oorspronklike 83 Franse départements waarin Frankryk tydens die Franse Rewolusie ingedeel is.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Seine-Maritime.
- (fr) Amptelike webwerf
Hierdie artikel omtrent die geografie van Frankryk is 'n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei. |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.